Impala Radio

Jou Op En Wakker Radio Stasie !

Jou Op En Wakker Radio Stasie

Impala Radio - Jou Op En Wakker Radio Stasie !

SA Rock Stars – Eugene Havenga

Eugene Havenga

Eugene Havenga

SA ROCK STARS with Eugene Havenga !

Wat ‘n groot eer en voorreg vir Impala Radio om vir Eugene te verwelkom as DJ !
Eugene is al amper 50 jaar in die Musiekbedryf en is tans nog net so aktief soos voorheen, en werk baie hard in sy eie Ateljee.

Eugene is composing original songs, and doing the entire production from recording, music instrumentation, lead vocals and harmonies.
Eugene, along with other music producers, was one of the founder members of TV4, specialising in the very popular series of music shows paying tribute to American and
British bands, that we all admired from the 60’s.
Eugene also acted the part of “FRECKLES” in the popular children’s series on SABC called “PUMPKIN PATCH”.
Ons gaan sommer baie lekker kuier by jou program SA ROCK STARS wat hier op Impala uitgesaai word op Vrydag-aande vanaf 7 tot 8 met ‘n herhaling op Woensdag middag van 1 tot 2.

Wat ‘n veelsydige kunstenaar! Baie welkom Eugene!
Moenie hierdie ROCK program misloop nie!

Genie Jacobs – By Jesus Se Voete

Genie Jacobs - By Jesus Se Voete

Genie Jacobs – By Jesus Se Voete

Genie Jacobs se nuwe program By Jesus Se Voete word elke Maandagaand om 7 nm (CAT) aangebied vanuit Namibië.

Die fokus is die vrou en haar uitdagings wat sy elke dag die hoof moet bied.
Genie Jacobs ontvang graag jou boodskap per e-pos by genie@impalaradio.co.za

Luister Op Die Volgende Skakels

Impala Radio se luisteraars kan die volgende skakels gebruik om in te skakel teen 48 Kbps.

Die Blackberry skakel is herstel.

1) www.impalaradio.co.za
2) http://tunein.com/radio/Impala-Internet-Radio-s133029/ (Rekenaars, Slimfone, Tablette ens.)
3) http://streema.com/radios/play/48652
4) http://www.liveonlineradio.net/south-africa/impala-radio.htm
5) http://www.pickradio.net/impala-radio
6) Vir Blackberry : http://192.99.139.20:9956/;listen.mp3
7) https://www.facebook.com/impalaradio/app/402411266453495/

Nuwe skakels sal mettertyd ook bygevoeg word.
Dankie vir u ondersteuning.

Welkom Louise Cockeran

LC (900 x 600)

Louise Cockeran – Die Pad Na ‘n Impie Se Hart.

Baie welkom aan Louise Cockeran as deel van die Impie Wenspan Met ‘n Wenplan.

Louise en haar man, Hentie Cockeran boer in die omgewing van Lindequesdrift.
Ons is dankbaar vir haar bydrae wat sy gaan lewer met die program  “Die Pad Na ‘n Impie Se Hart”.
Hierdie “pad” weet ons almal loop deur die maag wat bederf gaan word met lekker resepte, boererate en wenke.
Besoek ook gerus Louise se profielblad op ons webwerf en geniet haar programme op Donderdae om 8vm – 10vm (CAT).

U kan ook direk vanaf haar profielblad u resepte, boererate en stories per epos stuur.

Baie sterkte en seën aan Louise.

TIENIE EILERS – ISRAEL VAN DIE BYBEL

ISRAEL (900 x 600)Ons splinternuwe en insiggewende program ISRAEL VAN DIE BYBEL word vanaand om 19h00 – 21h00 (CAT) deur Dr. Tienie Eielers aangebierd.

Om na die uitsendings te luister kan u die volgende skakels gebruik.

www.impalaradio.co.za
www.dieregesondheid.co.za
http://www.pickradio.net/impala-radio
http://tunein.com/station/?stationId=133029
http://streema.com/radios/play/48652
http://www.vtuner.com/vtunerweb/mms/m3u42630.m3u

Vir luisteraars met onder andere Blackberry Selfone kan die volgende skakel gebruik word. http://streaming64.radionomy.com/Impala2

Ook op ons Bakkiesblad by https://www.facebook.com/impalaradio/app/402411266453495/?ref=page_internal